Daar's altyd geesdrif in die breër gemeenskap wanneer 'n kerk moeite doen om 'n veeldoelige orrel te installeer wat nie net die gemeentesang sal stimuleer nie, maar ook gehore na konsertuitvoerings sa…
Waarom hou so 'n hoë persentasie van musiekliefhebbers van Johannes Brahms se werk? Hy was 'n beskermling van die klassieke tradisie én 'n voorbeeld vir die avant-garde. 'n Lewensgenieter én melankoli…